Swerfgoed

R100 Spesiale Aanbod!

’n Ko-produksie tussen NATi, die Baxter-teatersentrum, Kunste Onbeperk en die US Woordfees

Met Anna-Mart van der Merwe, Nicole Holm, Richard September en Andrew Laubscher Regie: Tinarie van Wyk Loots Teks: Bauke Snyman Ontwerp: Jemma Kahn Produksie- en verhoogbestuurder: Michael Garbett Vervaardiger: Kunste Onbeperk

Iewers in die nabye toekoms. Water is die duurste hulpbron en daar sal selfs moord gepleeg word om dit te bekom. By Motel Stillewater ­–  iewers op ’n godverlate vlakte –  is daar ’n oerskat opgesluit. Dit is ’n vreemde (en snaakse) spulletjie wat hier woon. En niemand gaan met hulle mors nie: stille water, diepe grond … ’n Distopiese blik op er­fenis en opoffering van Griekse omvang, maar in die tragiese skuil daar dikwels ook die komiese.


Somewhere in the immediate future. Water is the most expensive resource and people would kill to get it. At Motel Stillewater – somewhere on an isolated, godforsaken stretch of land – an ancient treasure is locked away. It is a peculiar (and funny) bunch who live here. No one would dare to intrude: still waters run deep… A dystopian view of heritage and sacrifice of Greek proportions, but comedy often lurks in tragedy’s shadow.

Swerfgoed was awarded three KKNK Kanna Awards for best debut text (Bauke Snyman), best male supporting actor (Richard September) and best female supporting actor (Nicole Holm)

Language: Afrikaans 

Age Restriction: No under 16’s V S N L

5 Sep - 22 Sep

Starts: 7:00 pm

Additional Performances:
6 Sep - 8:00 pm
15 Sep - 3:00 pm

Drama / Golden Arrow Studio

A dystopian view of heritage and sacrifice of Greek proportions, but comedy often lurks in tragedy’s shadow.