macbeth.slapeloos

*SPECIAL NOTICE: We regret to advise that one of the actors from the macbeth.slapeloos company has taken ill and therefore tonight’s performance, Tuesday, 10 February, at 7.30pm, has been cancelled. Charlton George will be replaced by Andre Roothman in future performances.

We would like apologise for any inconvenience this may have caused.

Please contact one of the following Baxter staff members to arrange to see the performance on another night. The show runs at the Baxter Theatre until 21 February at 7.30pm nightly: Carmen Kearns on 021 680 3993 or email carmen.kearns@uct.ac.za OR Sharon Ward on 021 680 3962 or email sharon.ward@uct.ac.za.*

Macbeth, bloedige gesant van die staat en generaal in die Skotse leër, swig onder druk van sy ambisieuse vrou en pleeg konings­moord. Soos voorspel, word hy as koning gekroon, maar om die mag te behou verg meer en meer bloed. ’n Groeiende opstand en ’n gewete wat knaag, laat die verhouding tussen man en vrou verbrokkel.

Macbeth kan nie slaap nie. Sy vrou kan nie wakker bly nie en slaapwandel deur die gange van die kasteel. ’n Koorsdroom van ’n produksie wat die temas van liefde, mag, eie gewin en goedgelowigheid oopvlek. Ontvang vyf pryse by Clover Aardklop vir onder meer beste aktrise, beste akteur, beste regisseur en beste aanbieding.

‘n Clover Aardklop-produksie. Aangebied deur TEATERteater. Ondersteun deur die Dagbreek Trust, Standard Bank, die L.W. Hiemstra Trust en die Nasionale Kunstefees.

Teks: William Shakespeare; Vertaling: Eitemal,
Verwerking: Marthinus Basson

Regie en ontwerp: Marthinus Basson

Met Dawid Minnaar, Anna-Mart van der Merwe, Jana Cilliers, Antoinette Kellermann, Stian Bam, Charlton George, Ludwig Binge, Edwin van der Walt en Senzo Madikane

Performed in Afrikaans with English surtitles.
Not suitable for children under 14.

4 Feb - 21 Feb

Starts: 7:30 pm

Drama / Theatre

Macbeth, bloedige gesant van die staat en generaal in die Skotse leër, swig onder druk van sy ambisieuse vrou en pleeg konings­moord. Soos voorspel, word hy as koning gekroon, maar om die mag te behou verg meer en meer bloed.