DIE ONTELBARE 48

Dis Woensdagaand op ’n klein plattelandse dorpie in die Laeveld. Die skoolsaal word ingerig vir die maandelikse fliekaand. Agt-en-veertig dorpenaars vergader bymekaar, elkeen met sy eie storie, om vanaand The Sound of Music te kyk. Tussen hulle sit ʼn moordenaar met ʼn sluwe plan.

Hierdie is ʼn mikrokosmiese blik op die alledaagse menslikheid wat ons almal, maak nie saak hoe anders ons dink of leef nie, eindelik saambind. ’n Satiriese drama wat die mens se uithouvermoë vier.

Die Ontelbare 48 is ‘n eenmanstuk is uit die pen van Fiësta-wenner Wessel Pretorius waarin hy ook self speel en die regie doen.

/

It is Wednesday night in a small rural town in the Lowveld/Mpumalanga.  The school hall has been set up for the monthly movie night.  Forty eight townspeople gather, each with their own story, to watch the Sound of Music.  A Murderer with a dark plan sits among them.

This is a microcosmic view of the everyday humanity that binds us all, regardless of differences in thinking or lifestyle; a satyrical drama that celebrates human endurance.

Die Ontelbare 48 is a solo-show from Fiësta and Standard Bank Ovation-winner Wessel Pretorius in which he stars as well as directs.

24 Oct - 29 Oct

Starts: 8:00 pm

Additional Performances:
29 Oct - 3:00 pm

Drama / Flipside

Dis Woensdagaand op ’n klein plattelandse dorpie in die Laeveld. Die skoolsaal word ingerig vir die maandelikse fliekaand. Agt-en-veertig dorpenaars vergader bymekaar, elkeen met sy eie storie, om vanaand The Sound of Music te kyk. Tussen hulle sit ʼn moordenaar met ʼn sluwe plan. Hierdie is ʼn mikrokosmiese blik op die alledaagse menslikheid wat ons […]