LIEWE HEKSIE - Blommeland se geliefde Heksie!

Daar is gaos in Blommeland!   Koning Rosekrans het spoorloos verdwyn.  Blommie  Kabouter het al orals gesoek  maar niemand weet waar hy is nie.  Arme  ou Kwaatjie  Kabouter moet vir Heksie leer lees en ook die Silver Roos bewaak want die  die nare ou Geel Heks het ’n bose plan om die Silver Roos te steel dan sal al die blomme in Blommeland dood gaan... Kom ontmoet al die karakters in jou geliefde Heksie storie vanaf die 28 September 2021 tot die 5de Oktober 2021 in die Golden Arrow Studio. 

Liewe Heksie word gespeel deur die bekroonde aktrise Cara Roberts en Daniel Anderson, ’n bekende gesig in kabaret teater, vertolk die rol van Blommie Kabouter.  

Speeltyd: 60 Min
Tyken ouderdom: 4 -  12 jaar 
Regie :  Amanda Bothma  
Musiek  :Tersia Harley 

Sat, 02 Oct 2021 - 14:00
Sat, 09 Oct 2021 - 14:00
Venue: 

28 Sep - 9 Oct

Golden Arrow Studio

Various Times
 

Price

Full Price

R80
School group booking R50

Book here

Contact Information: 

For block bookings, contact:

Carmen Kearns
carmen.kearns@uct.ac.za

Leon van Zyl
leon.vanzyl@uct.ac.za

TOP