Home > What's On > Family Entertainment

What's On: Family Entertainment

Upcoming events at the Baxter Theatre Centre

LIEWE HEKSIE - Blommeland se geliefde Heksie!

Tue, 28 Sep 2021 - 15:00
(ends Thu, 07 Oct 2021)

Daar is gaos in Blommeland!   Koning Rosekrans het spoorloos verdwyn.  Blommie  Kabouter het al orals gesoek  maar niemand weet waar hy is nie.  Arme  ou Kwaatjie  Kabouter moet vir Heksie leer lees en ook die Silver Roos bewaak want die  die nare ou Geel Heks het ’n bose plan om die Silver Roos te steel dan sal al die blomme in Blommeland dood gaan... Kom ontmoet al die karakters in jou geliefde Heksie storie vanaf die 28 September 2021 tot die 5de Oktober 2021 in die Golden Arrow Studio. 
Liewe Heksie word gespeel deur die bekroonde aktrise Cara Roberts en Daniel...

TOP